Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » SPRAY AND COOK
SPRAY AND COOK [boodskap #126732] So, 23 Junie 2019 15:29
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Die vrou stap in die Supermark op soek na iets spesifieks.
Sy is naderhand ongeduldig omdat sy nie kry wat sy soek nie, en een van die werker ‘dames’ staan toe nader om hulp aan te bied.
Wat soek mevrou?"
Man ek soek daai blikkies SPRAY AND COOK."
"O, mevrou is heeltemal by die verkeerde ry.
Die SPRAY VAN DIE KOEK is daar annerkant by die deoderants!
"
Vorige onderwerp: Die dag toe Solitude soos Sandy Bay gelyk het
Volgende onderwerp: Gevaarlike gholf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:09:32 MGT 2024