Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » idioom
idioom [boodskap #126675] Ma, 17 Junie 2019 19:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
idioom
Afbreking: idi•oom



Selfstandige naamwoord: idioom
Meervoud: idiome
Verkleinwoord: idioompie
Meervoud van verkleining: idioompies

Betekenis:
• Vaste uitdrukking of segswyse wat eie aan 'n bepaalde taal en waarin daar dikwels beelde voorkom.

Gebruik:
• Afrikaans is ryk aan idiome, gesegdes en uitdrukkings wat raak en op die man af is.
• Die betekenis van 'n idioom kan nie altyd uit die woorde aflei word nie, omdat dit op figuurlike spraak berus.
• "Deur jou nek betaal" is 'n idioom wat beteken dat 'n mens baie duur betaal.

Sinoniem:
• taaleie

Afgelei:
• idioomversameling
• idioomwoordeboek

Vertaling:
Nederlands: idioom
Engels: idiom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pleknaamkunde
Volgende onderwerp: skielik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:15:53 MGT 2024