Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterbesoedeling
waterbesoedeling [boodskap #126662] So, 16 Junie 2019 18:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Besoedelde afvalwater.
Besoedelde afvalwater.
waterbesoedeling
Afbreking: wa•ter•be•soe•de•ling
Samestelling: water + besoedeling



Selfstandige naamwoord: waterbesoedeling
Meervoud:

Betekenis:
• (ekologie) 'n Menslike aktiwiteit of handeling wat water besoedel; die verontreiniging van water.

Gebruik:
Waterbesoedeling kom voor wanneer 'n besoedelende stof direk of indirek in die watermassa beland sonder voldoende behandeling om die skadelike stof te verwyder.
• Toevallige waterbesoedeling kan deur middel van gebarste pype en tenks, groot lekke, vure en olie-stortings geskied.

Hiperoniem:
• besoedeling

Vertaling:
Engels: water pollution
Nederlands: watervervuiling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koppelteken
Volgende onderwerp: xenofobie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 13:44:57 MGT 2024