Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bantock, Granville
Bantock, Granville [boodskap #126360] So, 02 Junie 2019 08:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Foto van Granville Bantock.
Foto van Granville Bantock.
Granville Bantock (1868 - 1946) was 'n Britse komponis van ontsettend gekompliseerde werke, wat, ook weens die reuse-orkeste en -kore wat die komponis vereis, baie selde uitgevoer word. Nietemin getuig sy beste werke, soos die toondig Fifine at the fair en die Oosters geïnspireerde Omar Kháyyám van ’n besieling wat eg is. Sy meerstemmige liedere is in Engeland baie gewild.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bantjes, Jan Gerritze
Volgende onderwerp: Bantry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 19:04:04 MGT 2024