Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Banting, sir Frederick Grant
Banting, sir Frederick Grant [boodskap #126355] Sa, 01 Junie 2019 20:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Banting in 1931.
Banting in 1931.
Sir Frederick Grant Banting (1891 - 1941) was 'n Kanadese geneesheer, mede-ontdekker van insuline as middel teen suikersiekte. Hy ontvang in 1923 saam met John Macleod die Nobelprys hiervoor, maar besluit om sy prysgeld met sy kollega, dr. Charles Best, te deel. In 1934 is hy deur koning George V tot ridder geslaan.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Banteng
Volgende onderwerp: Bantjes, Jan Gerritze
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 01:06:10 MGT 2024