Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bannister, Roger
Bannister, Roger [boodskap #126306] Do, 30 Mei 2019 20:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Roger Bannister in 1953.
Roger Bannister in 1953.
Roger Bannister was 'n Britse atleet wat 1954 ’n myl in 3 minute 59.4 sekondes gehardloop het. Hy was die eerste wat ’n myl amptelik in minder as vier minute afgelê het ('n sogenaamde "droommyl").

Baie het gedink dat dit menslik onmoontlik was 'n myl in minder as 4 minute te hardloop. Hulle het geglo dat dat dit 'n natuurlike beperking van die menslike liggaam was, totdat Bannister dit op 6 Mei 1954 in Oxford vermag het. Ten tyde van die wedloop was hy 1,87 meter lank en het hy 70 kg geweeg.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Banksteenbras
Volgende onderwerp: Banteng
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 14:29:43 MGT 2024