Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Banks, sir Joseph
Banks, sir Joseph [boodskap #126304] Do, 30 Mei 2019 20:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Joseph Banks, soos in 1773 deur sir Joshua Reynolds geskilder.
Sir Joseph Banks, soos in 1773 deur sir Joshua Reynolds geskilder.
Sir Joseph Banks (1743 - 1820) was 'n Engelse natuurkenner en botanikus. Hy is in 'n welvarende familie gebore en was die enige seun van Sarah en William Banks, 'n landeienaar en lid van die House of Commons. In 1768 het hy kaptein Cook op ’n reis om die wêreld vergesel. Talle spesies is na hom vernoem.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bankkoers
Volgende onderwerp: Banksteenbras
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:58:45 MGT 2024