Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bang, Herman Joachim
Bang, Herman Joachim [boodskap #126279] Wo, 29 Mei 2019 18:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Herman Bang
Herman Bang
Herman Joachim Bang (1857 - 1912) was 'n bekende Deense romanskrywer. Hy was sterk onder die invloed van die naturalisme. In sy romans en novelles skilder hy met skerp karakterisering allerlei uitgeworpenes en misluktes.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Band
Volgende onderwerp: Bangkok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 16:09:01 MGT 2024