Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Balsem van Gilead
Balsem van Gilead [boodskap #126199] So, 26 Mei 2019 18:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Balsem van Gilead is gelerige gom van bome in Arabië en Ethiopië. Dié wat in die Bybel genoem word, was moontlik hars van die mastik-struik.

Die bos wat die hars vervaardig waarvan die balsem gemaak is, het in Ou Testamentiese tye volop in Gilead (oos van die Jordaan, vandag Jordanië) gegroei. Dit was 'n aromatiese gom of spesery wat gebruik is om wonde te genees. Sien Gen. 43:11; Jer. 8:22; 46:11; 51:8, ens.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Balsa
Volgende onderwerp: Balseming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 04:55:04 MGT 2024