Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek »
[boodskap #126126] Do, 23 Mei 2019 20:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid

Afbreking: sê
Uitspraak: /sɛː/




Werkwoord:
Verlede tyd: het gesê
Teenwoordige deelwoord: seggend
Verlede deelwoord: seggende

Betekenis:
• Om iets in woorde uit te spreek; praat of 'n bevel uiter; mondelings meedeel; betuig.

Gebruik:
• Hoe jy?
• Ma pa trou is 'n lekker ding.

Spreekwoord:
my wie jou vriende is en ek sal jou wie jy is. ['n Mens beoordeel iemand aan sy vriende.]
dat kan sit kry. ['n Persoon wat dikbek is en nie sy mening wil uitspreek nie.]

Afgelei:
• afsê
• môresê
• sêding
• sêgoed
• voorsê

Vertaling:
Engels: to say, tell
Nederlands: zeggen

Nota:
• Moenie "sê" met "se" (voornaamwoord; sonder 'n kappie) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drama
Volgende onderwerp: voorbeeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:51:40 MGT 2024