Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vertel
vertel [boodskap #126114] Do, 23 Mei 2019 18:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vertel
Afbreking: ver•tel




Werkwoord: vertel
Verlede tyd: het vertel
Teenwoordige deelwoord: vertellende

Betekenis:
• Die oordra van 'n ware of fiktiewe storie; in verhaaltrant meedeel.

Gebruik:
• Ouma vertel vir ons 'n storie.
• Die liedjie "Stille Nag" vertel die ou verhaal.

Spreekwoord:
• Iemand goed die waarheid vertel. [Iemand berispe.]
• Iemand kaalkop die waarheid vertel. [Sonder skroom reguit berispe.]
• Iemand onbewimpeld die waarheid vertel. [Iemand reguit sê wat jy van hom dink.]
• Iemand padlangs die waarheid vertel. [Iemand reguit sê hoe sake staan.]

Afgelei:
• verteller
• vertelling

Vertaling:
Engels: to tell, narrate
Nederlands: vertellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorsitter
Volgende onderwerp: druk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 08:47:32 MGT 2024