Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » amptelik
amptelik [boodskap #126111] Do, 23 Mei 2019 17:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
amptelik
Afbreking: amp•te•lik




Byvoeglike naamwoord: amptelik
Vergrotende trap: ampteliker
Oortreffende trap: amptelikste
Attributief: amptelike

Betekenis:
• Deur bevoegde gesag erken; van 'n gesaghebbende bron of outoriteit; uit die krag van 'n amp; ampshalwe; ex officio.
• Formeel; statig.

Gebruik:
• Taiwan is tans 'n demokratiese eiland wat amptelik as die Republiek Sjina bekend staan.
• Die statige man het ewe amptelik vorentoe getree.

Sinoniem:
• offisieel

Antoniem:
• nieamptelik

Verwant:
• beampte
• amptenaar

Vertaling:
Duits: amtlich
Engels: official
Nederlands: officieel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oppervlakte
Volgende onderwerp: agt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:29:22 MGT 2024