Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bali
Bali [boodskap #126099] Wo, 22 Mei 2019 20:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Hindoe-tempel Pura Ulun Danu Bratan.
Die Hindoe-tempel Pura Ulun Danu Bratan.
Bali is 'n eiland en provinsie van Indonesiƫ in die Oos-Indiese argipel, oos van Java en wes van Lombok. Dit staan ook as Klein Java en Die Juweel van die Ooste bekend weens sy skoonheid. Die eiland lewer rys, koffie, suiker, ens. Die landskap is bergagtig (die hoogste punt Goenoeng Agoeng is 3,031 meter hoog) met werkende vulkane. Die hoofstad en grootste stad is Denpasar, terwyl die ou koloniale hoofstad, Singaraja, die tweede grootste is.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Balfour, Arthur James
Volgende onderwerp: Balju
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 01:55:13 MGT 2024