Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suid
suid [boodskap #126095] Wo, 22 Mei 2019 19:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Windroos. Suid is onder.
'n Windroos. Suid is onder.
suid
Afbreking: suid




Bywoord: suid

Betekenis:
• Een van die vier hoofwindrigtings (die onderkant op 'n kaart). Die rigting aan die regterkant as mens kyk na waar die son opkom.

Gebruik:
Suid is die teenoorgestelde rigting van noord, en dui die rigting van die Suidpool aan.

Antoniem:
• noord

Afgelei:
• suide

Afkorting:
• S.

Verwant:
• oos
• wes

Vertaling:
Engels: south
Nederlands: zuid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daarom
Volgende onderwerp: besit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 01:11:43 MGT 2024