Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Vok of Fok ?
Vok of Fok ? [boodskap #93713] Vr, 04 Junie 2004 23:31 na volgende boodskap
An Metet  is tans af-lyn  An Metet
Boodskappe: 18
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
Nou ja.....

Toe ek Afrikaans op skool geleer het was daar geen * F * in die alfabet nie
- ek sien nou dae gebruik hulle dit.

'n VOK was 'n VOK, nie 'n fok nie.

Ja, ... dit was die dae.

En ook, ons moet *tjie* as *tchi* sê, nie as *kie* nie. *jie* is "kie".
Re: Vok of Fok ? [boodskap #125573 is 'n antwoord op boodskap #93713] Sa, 04 Mei 2019 11:18 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Ek is nie so seker hiervan nie. Sover ek verstaan word f@k in Afrikaans met 'n F gespel, net soos in Engels en Nederlands. Daarteenoor is "vok." die afkorting vir vokaal ('n klinker) of vir vokatief (die naamval van die aangesproke persoon; aanroepvorm of aanspreekvorm).
Vorige onderwerp: Afrikaanse Wikipedia - 50000 artikels!
Volgende onderwerp: Fonetiese Alfabet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 00:11:36 MGT 2024