Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Artemis
Artemis [boodskap #125448] Di, 23 April 2019 06:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Diana van Versaille.
Die Diana van Versaille.
Artemis is die Griekse godin van die jag. Haar Latynse naam is Diana. Sy was een van die twaalf Olimpiese gode, die dogter van Zeus en Leto en die suster van Apollo. Sy word dikwels in die kuns as ’n jagter met ’n pyl en boog uitgebeeld.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Arundel
Volgende onderwerp: Asalea
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:44:31 MGT 2024