Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Arseen (Arsenik)
Arseen [boodskap #125443] Ma, 22 April 2019 17:37
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Minerale arseen in 'n museum.
Minerale arseen in 'n museum.
Arseen (arsenik) is 'n kristallyne element, simbool As; atoomgewig 74.91; atoomgetal 33. Sy menigvuldige verbindinge is uiters giftig. Dit word gebruik as pesdoders, onkruiddoders, insekdoders en ook in verskeie legerings.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Arrowrock-dam
Volgende onderwerp: Arthur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 12:35:06 MGT 2024