Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Arnold, Matthew
Arnold, Matthew [boodskap #125438] Ma, 22 April 2019 17:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Matthew Arnold
Matthew Arnold
Matthew Arnold (1822 - 88) was 'n Engelse digter en kritikus, seun van Thomas Arnold.
Sy vernaamste gedigte is: The Scholar Gipsy, Thyrsis en Sohrab and Rustum.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Arnold, Malcolm
Volgende onderwerp: Arnold, Thomas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 08:37:34 MGT 2024