Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Arnold, Malcolm
Arnold, Malcolm [boodskap #125437] Ma, 22 April 2019 16:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Skets van Malcolm Arnold.
Skets van Malcolm Arnold.
Malcolm Arnold (1921-2006) was 'n Engelse komponis. Sy twee simfonieƫ, sy ouverture Beckus the Dandipratt en sy ballette bestempel hom as een van die belowendste jong komponiste. Sy orkeswerke word deur oorspronklikheid en uitstekende instrumentasie gekenmerk.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Arno
Volgende onderwerp: Arnold, Matthew
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:29:43 MGT 2024