Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Armenië
Armenië [boodskap #125431] Ma, 22 April 2019 10:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Armenië.
Kaart van Armenië.
Armenië is 'n land en voormalige republiek van die U.S.S.R. Die hoofstad is Eriwan. Die land lê tussen Klein-Asië en die Kaspiese See. Dit is hoofsaaklik ’n landbouland, maar kan nog veel meer ontwikkel word. Die land besit swawel, nafta, bitumen, salpeter, koper, ens. Tapyte word ook hier vervaardig. Die Armeniërs, oorwegend Christene, is straf deur Turke, Koerde, ens. vervolg, veral tydens die Armeense bloedbad van 1915 tot 1917.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Fraiingstert
Volgende onderwerp: Armpotiges
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:35:01 MGT 2024