Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aristophanes
Aristophanes [boodskap #125369] Sa, 20 April 2019 16:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Borsbeeld van Aristofanes.
Borsbeeld van Aristofanes.
Aristophanes (oorlede 385 v.C.) was 'n Griekse dramaturg. Daar is weinig oor hom bekend. Van sy 24 skitterend geestige blyspele bestaan daar nog elf, bv. Die Ridders, Die Wespe en Die Voëls. Laasgenoemde is veral beroemd om die keurige liriese gedigte. Die blyspele van Aristophanes is vol plat humor en toespelinge op die Atheense politiek en volkslewe.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aristides
Volgende onderwerp: Aristoteles
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:52:06 MGT 2024