Hello? [boodskap #118249] |
Ma, 01 Januarie 2007 22:15  |
Ver_in_VSA
Boodskappe: 1 Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Is daar niemand hier nie?
Anyway, wat is a "joy stick" in Afrikaans?
Elektoniesewiegelstokkie?
|
|
|
Re: Hello? [boodskap #125341 is 'n antwoord op boodskap #118249] |
Vr, 19 April 2019 08:30  |
 |
Jan die Man
Boodskappe: 512 Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
As ek 'n kans kan waag: "stuurstok".
Anders, maak soos die Nederlanders en roep dit 'n "joystick".
As jy lekker wil lag, gebruik Google Translate, dan kry jy "plesierstok".
|
|
|