Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Jonk, Wit, En Onwelkom in Suid-Afrika
Jonk, Wit, En Onwelkom in Suid-Afrika [boodskap #120854] Di, 30 Oktober 2018 13:54 na volgende boodskap
vrin  is tans af-lyn  vrin
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2018
Karma: 11
Junior Lid
Werklose wit jeug in Suid-Afrika word deur die swart regering verhoed om aan 'n nuwe arbeidsprogram deel te neem.

https://telegraaf.co.za/berig/lees?id=b1e784bd-624d-4c2e-4e9 6-15eb28c6d4fe
Re: Jonk, Wit, En Onwelkom in Suid-Afrika [boodskap #120858 is 'n antwoord op boodskap #120854] Wo, 31 Oktober 2018 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
/fa/51/0/Ek het self gaan kyk by https://yes4youth.mobi/register en 'n skermkiekie gemaak.

Dit is natuurlik blatante rassisme! Die ergste is dat hulle waarskynlik dink dis OK en nie eers probeer om dit te verdoesel of weg te steek nie.

Mens sou ook dink dat dit in al 11 landstale beskikbaar moet wees. Lyk my as jy swart is en nie jou knie voor die kween buig en haar rooitaal praat nie, is jy elke geval gesnoeker.

  • Aanhangsel: yes4youth.gif
    (Grootte: 22.65KB, 517 kere afgelaai)
Re: Jonk, Wit, En Onwelkom in Suid-Afrika [boodskap #124995 is 'n antwoord op boodskap #120858] Di, 12 Maart 2019 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Yes4Youth se regsspan het 'n skywe aan Solidariteit Jeug gerig om die saak reg te stel. Daarin word bevestig dat hulle werkskeppingskema, wat voorheen toegang aan wit Suid-Afrikaners geweier het, voortaan vir alle jong Suid-Afrikaners oop sal wees, ongeag van ras.

Welgedaan mense!
Re: Jonk, Wit, En Onwelkom in Suid-Afrika [boodskap #132672 is 'n antwoord op boodskap #124995] Wo, 12 Augustus 2020 06:46 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Vrin, dit lyk of telegraaf.co.za nie meer toeganklik is nie.
Kan jy miskien vir ons die nuwe URL, of die teks van jou artikels stuur om hier by te werk?
Vorige onderwerp: "Black Lives Matter"-beweging
Volgende onderwerp: Kalender van Geloftefeeste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:48:10 MGT 2024