Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blaps
blaps [boodskap #124987] So, 10 Maart 2019 20:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
blaps
Afbreking: blaps
Uitspraak: /blaps/



Selfstandige naamwoord: blaps
Meervoud: blapse
Verkleinwoord: blapsie
Meervoud van verkleining: blapsies

Betekenis:
• 'n Dom, onverantwoordelike fout, met groot gevolge vir die party wat dit begaan het.

Gebruik:
• Jammer, maar ek dink ek het alweer 'n blaps gemaak.

Sinoniem:
• flater
• fout
• vergissing

Vertaling:
Engels: stupid mistake, bloomer, blunder, blooper
Nederlands: blunder, miskleun, vergissing, flater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: flater
Volgende onderwerp: selei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 20:16:23 MGT 2024