Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek »
[boodskap #124885] Sa, 02 Maart 2019 20:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid

Afbreking: nè
Uitspraak: /nɛ/



Tussenwerpsel:

Betekenis:
• Vra dat iemand met jou saamstem: Reg? Of nie? Nie waar nie? Is dit nie so nie?
• Uitroep van verbasing.

Gebruik:
• Julle gaan soet wees, ?
, verbeel jou dit!

Vertaling:
Engels: right, isn't it, isn’t that so, or not
Nederlands: of niet

Nota:
• Nè is waarskynlik 'n verkorting van die Nederlandse "niet waar" (nie waar nie).
• Die woord sluit gewoonlik 'n vraag af en vra om instemming.
• Dit word altyd met 'n gravis [`] gespel.
• Kyk ook na die tussenwerpsels "" en "".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lieg
Volgende onderwerp: oksimoron
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:36:31 MGT 2024