Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aardkunde
Aardkunde [boodskap #124822] Ma, 18 Februarie 2019 06:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Geoloog aan die werk.
'n Geoloog aan die werk.
Aardkunde is die wetenskap van die struktuur van die aardbol en die stowwe waaruit dit bestaan. Die ander naam vir aardkunde is geologie. Wetenskaplikes wat aardkunde/geologie as vakgebied beoefen word geoloë genoem. Sien rots.

Bron: Die Skatkis: Algemene kennis en naslaanwerk, ISBN 0-7966-0014-7

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aanneming
Volgende onderwerp: Aartappel-drukwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 21:11:06 MGT 2024