Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aanneming
Aanneming [boodskap #124821] So, 17 Februarie 2019 16:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Aanneming is 'n proses waartydens iets jou of iemand se eie gemaak word. Dit kan o.a. verwys na:

1. Die proses waardeur ’n mens 'n lidmaat van Christelike Kerk word. Van die voornemende lidmaat mag sekere take verwag word, soos dat hy ’n kursus volg in verband met Bybelkennis, kerkgeskiedenis, die Leer van sy Kerk, en dat hy sekere beloftes doen met betrekking tot sy geestelike lewe.

2. Die proses waardeur voornemende peetouers die voogskap van 'n kind oorneem en hom/haar deel van hul gesin maak. In Suid-Afrika word die aannemingsproses deur die Kinderwet (Wet 38 van 2005) beheer.

Bron: Die Skatkis: Algemene kennis en naslaanwerk, ISBN 0-7966-0014-7

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aanjaer
Volgende onderwerp: Aardkunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:05:55 MGT 2024