Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aanjaer
Aanjaer [boodskap #124820] So, 17 Februarie 2019 09:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Aanjaer is ’n pomp wat nog meer knalgas in die silinders van ’n binnebrandenjin dwing wanneer hulle weens lae lugdruk of hoe snelheid nie heeltemal gevul word nie. ’n Aanjaer maak dit dus moontlik vir ’n vliegtuig om hoër te kan vlieg en ’n motor om vinniger te kan ry.

Bron: Die Skatkis: Algemene kennis en naslaanwerk, ISBN 0-7966-0014-7

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Afrikaner
Volgende onderwerp: Aanneming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 21:30:55 MGT 2024