Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Advent
Advent [boodskap #124795] Sa, 16 Februarie 2019 08:19
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Advent (Latyn: adventus, koms) is die aanloop tot Kersfees. Dit strek oor die vier weke voor Kersfees. Die Advent begin die Sondag naaste aan 30 November en eindig op 24 Desember by die aandgebed. Gedurende die Advent berei Christene vir die Kersfees voor, die fees waar die geboorte van Jesus herdenk word.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Adriatiese See
Volgende onderwerp: Advokaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 14:25:11 MGT 2024