Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Adriatiese See
Adriatiese See [boodskap #124794] Vr, 15 Februarie 2019 20:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Adriatiese See is deel van die Middellandse See tussen Italië en Joego-Slawië; lengte nagenoeg 770 km (470 myl), op sy smalste 70 km (45 myl) breed. Die Adriatiese See bevat meer as 1 300 eilande. Lande wat aan die Adriatiese See grens: Italië, Kroasië, Albanië, Montenegro, Bosnië en Herzegowina en Slowenië.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Adrianopel
Volgende onderwerp: Advent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:37:12 MGT 2024