Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Adonis
Adonis [boodskap #124791] Vr, 15 Februarie 2019 20:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Venus en Adonis, deur Titiaan.
Venus en Adonis, deur Titiaan.
Adonis (in oud-Griekse verhale) is ’n aansienlike jong man, bemin deur Aphrodite, godin van die liefde. Daar is verskillende vorme van die verhaal, maar in almal moet Adonis iedere jaar sterf en ’n ruk in die onderwêreld (Hades) vertoef. In die verhaal verteenwoordig Adonis die plantegroei, of miskien die graan, wat in die herfs sterf, en Aphrodite verteenwoordig die mag van die natuur om dit weer te laat groei.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Adonia
Volgende onderwerp: Adrenaline
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 03:42:33 MGT 2024