Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Adonia
Adonia [boodskap #124790] Vr, 15 Februarie 2019 19:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Adonia is een van drie persone in die Bybel. Die naam beteken "Jahwe is my heer".

1. Die 4de seun van Dawid, koning van Israel, wat in Hebron gebore is, en wat probeer het om koning te word (2 Sam 3:4; 1 Kron 3:2; 1 Kon 1–2). Hy word deur Jojada om die lewe gebring nadat hy Abisag as vrou gevra het.

2. ’n Leviet wat deur Josafat gestuur is om die wet te onderrig in die stede van Juda (2 Kron 17:8).

3. Een van die persone wat die verbond van hervorming verseël het (Neh 10:16).

Bronne
1. Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
2. Christelike Kernensiklopedie (eCKE)

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Administrateur
Volgende onderwerp: Adonis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 03:33:30 MGT 2024