Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Gatiep en Meraai by die opsitkers
Gatiep en Meraai by die opsitkers [boodskap #124781] Do, 14 Februarie 2019 19:10 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Gatiep en Meraai het die aand so 'n bietjie opgesit in die voorhuis toe Gatiep begin liries raak:

"Meraai, my Meraai..." sê hy, "djou oë is soos druiwekorrels, djou neus soos 'n klein piesangtjie, djou lippies is so rooi soos 'n kersie, djou wangetjies lyk soos persketjies."

Toe sê Meraai: "Luister Gatiep, het djy kom vry, of wil djy fruit salad maak?"
Re: Gatiep en Meraai by die opsitkers [boodskap #125282 is 'n antwoord op boodskap #124781] Sa, 06 April 2019 20:55 Na vorige boodskap
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 46
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
Polisie aan Meraai: "Nou hoe is Gammat dood?"
Meraai: "Die ding het gif gevreet..."
Polisie: "Nou hoekom is sy gesig en lyf so vol knoppe geslaan?"
Meraai: "Hy wou nie sluk nie..."
Vorige onderwerp: Kosie se laaste skoolldae
Volgende onderwerp: Toilethumor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:56:48 MGT 2024