Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Waterkoedoe (Tragelaphus spekii)
Waterkoedoe [boodskap #124528] So, 20 Januarie 2019 14:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Waterkoedoe.
'n Waterkoedoe.
Die Waterkoedoe (Tragelaphus spekii) is 'n bok wat in moerassige gebiede noord van die Zambezi en in tropiese Afrika aangetref word. Aan die Boere bekend as waterskaap. Sy langwerpige hoewe stel die waterkoedoe in staat om gemaklik deur moerasse te loop hoewel dit stadig en lomp op land is. Vleis nie baie lekker nie. Hy versteek homself in riete of half onder water en kan moeilik opgespoor word. Dit is die eerste keer deur David Livingstone aangemeld in 1852. Sowat 4 voet hoog by die skouers. Net die ram het horings.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Waterkloof
Volgende onderwerp: Watermeyer, Egidius Benedictus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 13:26:52 MGT 2024