Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stormvogel
Stormvogel [boodskap #124016] So, 13 Januarie 2019 06:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Stormvogel was 'n Suid-Afrikaanse seerenboot wat deur Cornelis ("Kees") Bruynzeel op Stellenbosch gebou is en in April 1961 te water gelaat is. Die kaag van 74-voet het sukses behaal in menige internasionale toernooi in Suid-Afrikaanse, Europese en Amerikaanse waters.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.

Skakel: http://www.stellenboschwriters.com/pPages/1.html
Vorige onderwerp: Stormvoël of Malmok
Volgende onderwerp: Stow, George William
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:20:46 MGT 2024