Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stoneman, Dr. Bertha
Stoneman, Dr. Bertha [boodskap #124012] Sa, 12 Januarie 2019 20:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Bertha Stoneman was 'n Suid-Afrikaanse plantkundige. In Jamestown, in die staat New York, gebore en ontvang opleiding aan die Universiteit van Cornell. In 1897 kom sy na Suid-Afrika as lektrise in Plantkunde aan die Hugenote-Kollege. Sy onderskei haar in haar vak waaroor sy ook ’n aantal boeke publiseer. Sy ontvang verskeie eregrade en in 1920 word sy prinsipale van die Hugenote-Kollege. In 1932 tree sy af uit hierdie pos en is in 1943 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Stompstertjie
Volgende onderwerp: Stormberg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:27:00 MGT 2024