Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stompkop of Swart Biskop (Cymatoceps nasutus)
Stompkop of Swart Biskop [boodskap #124007] Sa, 12 Januarie 2019 19:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Stompkop, Poenskop of Swart Biskop (Cymatoceps nasutus) is 'n vis wat van Valsbaai af tot by Natal aangetref word. Sowat 1 meter (40 duim) lank en donkergrys tot swart van kleur, teryl die onvolwasse visse 'n groenerige bruin kleur met onreƫlmatige wit vlekke op die lyf het. Die Engelse naam is Black musselcracker.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Stokvis
Volgende onderwerp: Stompneus, Rooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:38:13 MGT 2024