Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » GRATIS INTERNET ADVERTENSIE! - VIR AFRIKANERS!
GRATIS INTERNET ADVERTENSIE! - VIR AFRIKANERS! [boodskap #12324] Ma, 26 Januarie 1998 00:00
meg1093c  is tans af-lyn  meg1093c
Boodskappe: 13
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Aandag: Alle Afrikaaans sprekende web gebruikers!

Gratis Internet advertensies!

U kan gratis adverteer deur ons unieke en internasionale Internet banier stelsel. U moet slegs 'n banier ontwerp in .gif formaat en u webbladsy aan ons stelsel verbind en ons sal u dan aan 'n internasionale gehoor verbind!

Ons is deel van HYPERBANNER (17 lande) en doen gemiddeld oor die 10 miljoen advertensies per maand!

Daar is alreeds baie mede Suid-Afrikaners en ook Afrikaners wat van ons stelsel gebruik maak!

U kan gerus http://south-africa.hyperbanner.net besoek en vir u self uitvind oor ons stelsel!

Alle persone is welkom asook organisasies!

Ons sal baie beslis nie pornografiese webbladsye adverteer nie!

Ons hoop en vertrou dat van ons webdiens sal gebruik maak!

Groete :-)

ADMIN
SOUTH AFRICA HYPERBANNER!

============================================================ ===========
Hierdie is nie 'n "spam" nie, ons is net soos u ook Afrikaners en ons praat die taal wat die moderne Afrikaner verstaan!
============================================================ ===========
Vorige onderwerp: GRATIS DIENS!
Volgende onderwerp: Huis te Koop!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 06:12:07 MGT 2024