Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geseënde Kersfees
Geseënde Kersfees [boodskap #122679] Ma, 24 Desember 2018 12:03 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
/fa/77/0/'n BAIE geseënde Kersfees en 'n nog voorspoediger Nuwe Jaar word julle toegewens.

Mag 2019 vir julle
GESONDHEID
LIEFDE
BLYDSKAP
& VREDE
bring en mag die Gees van Kersfees heeljaar by julle bly!

  • Aanhangsel: kersfees.jpg
    (Grootte: 36.74KB, 6710 kere afgelaai)
Re: Geseënde Kersfees [boodskap #138622 is 'n antwoord op boodskap #138627] Vr, 25 Desember 2020 05:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 46
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
/fa/103/0/
Re: Geseënde Kersfees [boodskap #138627 is 'n antwoord op boodskap #138622] Sa, 25 Desember 2021 06:51 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Die volgende dag sien Johannes vir Jesus na hom toe kom. Hy sê toe: "Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem! Dit is Hy wat ek bedoel het toe ek gesê het: 'Ná my kom daar 'n Man wat my vóór is, want Hy was voor my reeds daar.'"
-- Joh. 1:29
  • Aanhangsel: Kersfees.jpg
    (Grootte: 68.09KB, 2683 kere afgelaai)
Vorige onderwerp: Oom Hans
Volgende onderwerp: Standard Dutch vs Afrikaans ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:18:48 MGT 2024