Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » het lied Mijn sarie mareis.
het lied Mijn sarie mareis. [boodskap #12049] Vr, 09 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
van-tendeloo  is tans af-lyn  van-tendeloo
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Wie kan mij de tekts van mijn sarie marijs sturen.
heb dit lied in de school in belgie gezongen .
ben nu 53 jaar en heb de tekts vergeten.
woon sinds 1966 in berlijn duitsland.
met beste groeten uit berlijn René
Re: het lied Mijn sarie mareis. [boodskap #12073 is 'n antwoord op boodskap #12049] So, 11 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie van Greunen  is tans af-lyn  Frikkie van Greunen
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek het jare laas die volksliedjie gehoor, maar ek dink sy woorde is as volg:

My Sarie Marais
My Sarie Marais woon so ver van my hart
Ek hoop om haar weer te sien
Daar onder by die mielies by die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marais

O, bring my terug na die ou Transvaal
Daar waar my Sarie woon
Daar onder by die mielies by die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marais

Groete uit Namibia

van-tendeloo wrote in message ...
> Wie kan mij de tekts van mijn sarie marijs sturen.
> heb dit lied in de school in belgie gezongen .
> ben nu 53 jaar en heb de tekts vergeten.
> woon sinds 1966 in berlijn duitsland.
> met beste groeten uit berlijn René
>
Re: het lied Mijn sarie mareis. [boodskap #12084 is 'n antwoord op boodskap #12049] Ma, 12 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
M.Kruger  is tans af-lyn  M.Kruger
Boodskappe: 91
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Volle Lid
My Sarie Marais woon so ver va my hart,
ek hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
nog voor die oorlog het begin.
REFREIN:
O bring my terug na die ou Transvaal,
daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies by die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais.

Sy was so bang dat die Kakies haar sou vang,
en ver oor die see sou stuur.
Toe vlug sy na die rand van die Upington se sand,
daar onder by die Groot rivier.
Refrein.
Hoop dis korrek. Groete.
Re: het lied Mijn sarie mareis. [boodskap #12097 is 'n antwoord op boodskap #12049] Di, 13 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hallo,

Hier is de volledige tekst van "Sarie Marais" :

1. My Sarie Marais is so ver van my hart,
maar 'k hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
nog voor die oorlog het begin.

Refr. O bring my t'rug na die ou Transvaal,
daar waar my Sarie woon,
daar onder in die mielies by die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais.

2. Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
en ver oor die see wegstuur ;
toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
daar onder langs die Grootrivier.

3. Die Kakies is mos net soos 'n krokodillepes.
Hul sleep jou altyd water toe.
Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange "trip",
die josie weet waarnatoe.

4. Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daar,
terug na die ou Transvaal ;
my liewelingspersoon sal seker ook daar wees
om my met 'n kus te beloon.

Vriendelijke groeten uit België.

Hilda.
gervaas...@ping.be
Re: het lied Mijn sarie mareis. [boodskap #12098 is 'n antwoord op boodskap #12049] Di, 13 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
van-tendeloo  is tans af-lyn  van-tendeloo
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Velen dank voor de vele antwoorden op mijn vraag .
Ik ben zeer verrast dat ik zo veel nette reaktie op dit volkslied gekregen
heb.
Die versie van het lied werden ieder dag langer en interesanter.
heb nog een fragment van een afrikaans lied in mein kop,ken nog alleen maar
de de woorden
Je moet niet treur niet je moet niet huil niet dei --------kerelskommen
weer--
weet dan niet meer verder is ook een lied dat ik eens graag op school
gezongen heb.
Weet iemand verder?
tot de volgende mail René
Re: het lied Mijn sarie mareis. [boodskap #12107 is 'n antwoord op boodskap #12049] Wo, 14 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hallo,

En hier komen de woorden van "Bobbejaan klim die berg".

Bobbejaan klim die berg,
so haastig en so lastig ;
bobbejaan klim die berg,
so haastig en so lastig ;
bobbejaan klim die berg om die boere te vererg.
Hoera vir die jollie bobbejaan !

O moenie huil nie,
O moenie treur nie,
die Stellenbosse boys kom weer. (bis);

En zingen maar uit volle borst :-).

Vriendelijke groeten,

Hilda Hellin.

gervaas...@ping.be
Re: het lied Mijn sarie mareis. [boodskap #12144 is 'n antwoord op boodskap #12049] Vr, 16 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dit klink soos "Bobbejaan klim die berg":

Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig (2x)
Bobbejaan klim die berg om die Boere te vererg
Hoera vir die jollie bobbejaan!

O moenie huil nie, o moenie treur nie,
die Stellenbosche boys kom weer!
O moenie huil nie, o moenie treur nie,
die Stellenbosche boys kom weer!
--
Dries Venter
Pretoria

van-tendeloo wrote in article
...
> Velen dank voor de vele antwoorden op mijn vraag .
> Ik ben zeer verrast dat ik zo veel nette reaktie op dit volkslied gekregen
> heb.
> Die versie van het lied werden ieder dag langer en interesanter.
> heb nog een fragment van een afrikaans lied in mein kop,ken nog alleen maar
> de de woorden
> Je moet niet treur niet je moet niet huil niet dei --------kerelskommen
> weer--
> weet dan niet meer verder is ook een lied dat ik eens graag op school
> gezongen heb.
> Weet iemand verder?
> tot de volgende mail René
Re: het lied Mijn sarie mareis. [boodskap #12166 is 'n antwoord op boodskap #12049] Sa, 17 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bjp  is tans af-lyn  bjp
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
> Dit klink soos "Bobbejaan klim die berg":
>
> Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig (2x)
> Bobbejaan klim die berg om die Boere te vererg

ja, maar hulle bly maar bobbejane.

Barend
Re: het lied Mijn sarie mareis. [boodskap #12223 is 'n antwoord op boodskap #12049] Di, 20 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Clemens  is tans af-lyn  Clemens
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
> Weet iemand verder?

en ken iemand die tekst van die sudwesterlied?

dankie

c.
Vorige onderwerp: my sarie marais.
Volgende onderwerp: RE DIE STEM
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:08:06 MGT 2024