Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Heilbron
Heilbron [boodskap #122123] Sa, 15 Desember 2018 19:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Heilbron is 'n dorp in die Noord-Vrystaat. Uitgelê in 1874 en vernoem na 'n ou stad in Duitsland. Dit is hoofsaaklik 'n mielie- en meul-bedryfsentrum. Was 'n kort tydjie lank die setel van die Oranje-Vrystaatse Republikeinse regering na die val van Bloemfontein in 1900. Heelwat gevegte het hier plaasgevind tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Die plek was baie op die voorgrond aan die begin van die 1914-Rebellie. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 7,182 (2,083 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Heidelberg
Volgende onderwerp: Heksrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:15:08 MGT 2024