Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Heany, Kaptein Maurice
Heany, Kaptein Maurice [boodskap #122119] Sa, 15 Desember 2018 19:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaptein Maurice Heany was 'n Zimbabwiese (Rhodesiese) pionier en soldaat. Gebore in die Verenigde State en kom na Suid-Afrika in die jare 1870. Neem deel aan die besetting van Betsjoeanaland in 1884 en raak gemoeid met majoor Frank Johnson en kaptein H.J. Borrow in die organisering van die Pioneer Column in 1890. As stigter en hoofbestuurder van die Bechuanaland Trading Company verkry hy mynregte en speel 'n voortreflike rol in die Matabele-oorlog van 1893. Oorlede in 1927.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Healdtown
Volgende onderwerp: Heemraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 12:43:05 MGT 2024