Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hartley, Henry
Hartley, Henry [boodskap #122108] Sa, 15 Desember 2018 18:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Henry Hartley was 'n Zimbabwiese (Rhodesiese) jagter en ontdekkingsreisiger. In 1815 in Engeland gebore en kom na die Kaap saam met die 1820-Setlaars. In die jare '40 trek hy deur Transvaal tot oor die Limpopo. Daar wen hy die vriendskap van Silkaats. In die jare 1860 ontdek hy sover bekend die eerste goud in Rhodesiƫ in moderne tyd en tree op as gids vir die Duitse ontdekkingsreisiger, Carl Mauch. In 1876 oorlede op sy plaas in die Magaliesberg, Transvaal.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hartley
Volgende onderwerp: Hartswater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 15:39:48 MGT 2024