Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hartingsburg
Hartingsburg [boodskap #122106] Sa, 15 Desember 2018 17:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hartingsburg is die oorspronklike naam vir Warmbad, Transvaal. Vernoem na professor Harting, wat die Boere goedgesind was en tydens die Eerste Vryheidsoorlog as hulle woordvoerder in Holland opgetree het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hartebeespoort
Volgende onderwerp: Hartley
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 20:01:00 MGT 2024