Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hartbeeshoek
Hartbeeshoek [boodskap #122102] Sa, 15 Desember 2018 17:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hartbeeshoek is die terrein van die Suid-Afrikaanse Diepruimtenavorsingstasie naby Krugersdorp. Opgerig deur die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad in samewerking met die National Aeronautic and Space Administration (NASA) van die Verenigde State. Op 8 September 1961 amptelik in gebruik geneem. Word gebruik vir die opsporing van satelliete en radioteleskopiese waarneming. Sien ook Ruimtenavorsing.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hartbees
Volgende onderwerp: Hartbeeshuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 22:26:26 MGT 2024