Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hartbees
Hartbees [boodskap #122101] Sa, 15 Desember 2018 17:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Rooihartbees.
'n Rooihartbees.
Die hartbees is 'n bok wat vroeër in die meeste dele van Suid-Afrika gevind is, maar wat nou begin skaars word. Sowel bul as koei het horings. Van die twee soorte is die rooihartbees (Bubalis caama) nou feitlik beperk tot die Kalaharistreek, sekere dele van Natal, Kaapland en die Vrystaat. Die mofhartbees (B. lichtensteini) woon in Zimbabwe (Rhodesië) en verder noord. Word tot 1,2 meter (4 voet) hoog. Hulle kan besonder vinnig hardloop en word redelik maklik makgemaak. Sien Soogdiere.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Harrison, George
Volgende onderwerp: Hartbeeshoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 21:18:01 MGT 2024