Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Harrison, George
Harrison, George [boodskap #122100] Sa, 15 Desember 2018 17:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
George Harrison was die beweerde ontdekker van die Witwatersrandse goudveld. Vriend van George Walker en George Honeyball. Sy vroeë loopbaan is in geheimsinnigheid gehul, maar volgens navorsing van James Grey bestaan daar dokumentêre bewys dat hy die eerste was om daarop aanspraak te maak dat hy die Hoofrifreeks in 1886 ontdek het. Hy het daarna die Rand verlaat en sy latere loopbaan is onbekend.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Harrismith
Volgende onderwerp: Hartbees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 18:44:37 MGT 2024