Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Harding
Harding [boodskap #122090] Sa, 15 Desember 2018 12:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Harding is 'n dorp in Suid-Natal, vernoem na sir Walter Harding. In 1877 as 'n militêre buitepos gestig en het 'n strategiese plek beklee in die Griekwa-opstand van 1878 onder Smith Pommer. In 1911 as 'n dorpsgebied geproklameer, en is vandag 'n belangrike melkboerdery- en bosbousentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,925 (461 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Harder
Volgende onderwerp: Harding, Walter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 21:49:48 MGT 2024