Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrouedag
Vrouedag [boodskap #120718] Do, 09 Augustus 2018 06:45
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
'n Wondelike vrouedag aan al die dames! Ek hoop die mans in jul lewens bederf julle vandag so 'n bietjie.

Volgens Wikipedia is Nasionale Vrouedag in 1994 ingestel en word dit jaarliks op 9 Augustus in Suid-Afrika gevier. Die dag gedenk die protesoptog van Swart vroue in 1956 teen die destydse paswette. Tydens die optog is beswaar teen die dra van die "pas" gemaak, wat leeglêers en kriminele van die straat afgehou het, maar ook mense se reg tot vrye beweging ingeperk het.

Ten spyte van die politieke oorsprong, gee niemand seker om vir 'n ekstra vakansiedaggie nie, of hoe? As mens mooi beplan het (vir Vrydag verlof ingesit het), kan jy vanjaar sommer 'n lekker laaaangnaweek daarvan maak...
Vorige onderwerp: Hallo vannaf kampforum
Volgende onderwerp: SOS SMS KBD?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:01:00 MGT 2024