Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Die Suidweslied / Das Südwesterlied (Hard soos kameeldoringhout...)
Die Suidweslied / Das Südwesterlied [boodskap #120679] Wo, 18 Julie 2018 19:30 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Hier is die woorde van die bekende Suidweslied (deur H. Klein-Werner):

Hart wie Kameldornholz ist unser Land
und trocken sind seine Riviere.
Die Klippen, sie sind von der Sonne verbrannt,
und scheu sind im Busche die Tiere.
Und sollte man uns fragen:
Was hält euch denn hier fest?
Wir könnten nur sagen:
Wir lieben Südwest!

Doch uns´re Liebe ist teuer bezahlt,
trotz allem, wir lassen dich nicht,
Weil unsere Sorgen überstrahlt
der Sonne hell leuchtendes Licht.
Und sollte man uns fragen:
Was hält euch denn hier fest?
Wir könnten nur sagen:
Wir lieben Südwest!

Und kommst du selber in unser Land
und hast seine Weiten geseh´n,
Und hat uns´re Sonne ins Herz dir gebrannt,
dann kannst du nicht wieder geh´n.
Und sollte man dich fragen:
Was hält dich denn hier fest?
Du könntest nur sagen:
Ich liebe Südwest!


Re: Die Suidweslied / Das Südwesterlied [boodskap #120680 is 'n antwoord op boodskap #120679] Wo, 18 Julie 2018 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Die Afrikaanse vertaling lui as volg:

Hard soos kameeldoringhout, ja hard is ons land
en droog, o so droog sy riviere.
Die son het die klippe en rotse gebrand,
in veld en bos skuil skugter diere.
As iemand aan ons sou vra:
Wat bind jul aan die gewes?
Dan kan ons net se: ja,
Ons hart kies Suidwes!

Tog hierdie liefde is duur ook betaal,
in wel en wee hou ons stand.
want ook nog ons sorge word helder oorstraal
deur sonlig in ons Vaderland.
As iemand ons sou vra:
Wat bind jul dan aan die gewes?
Dan kan ons net se, Ja,
Ons hart kies Suidwes!

Kom jy dan self en leef saam in ons land,
so wyd en so ruim en so vry.
En steek dan ons son ook in jou hart aan die brand -
dan sal jy ook pal hier wil bly.
As iemand dan aan jou sou vra:
Wat bind jou dan aan die gewes?
Dan kan jy net se:ja,
My hart kies Suidwes!
icon10.gif  Re: Die Suidweslied / Das Südwesterlied [boodskap #136207 is 'n antwoord op boodskap #120680] Wo, 07 April 2021 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rynoleo83  is tans af-lyn  Rynoleo83
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2021
Ligging: Kaapstad
Karma: 1
Junior Lid
Baie dankie, Vielen Dank Oom Jan
Re: Die Suidweslied / Das Südwesterlied [boodskap #136216 is 'n antwoord op boodskap #136207] Vr, 09 April 2021 14:26 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Voorwaar 'n lied waarop die Namibiërs trots kan wees!
Vorige onderwerp: Ken Jy Die Land
Volgende onderwerp: 'n Lied vir BEGINNER-STUDENTE van Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:58:24 MGT 2024